Page 1 of 1
Skuif van forum na nuwe server
Posted: Mon Mar 11, 2013 7:48 pm
by jaracal
Ek gaan probeer om die forum vannaand na die nuwe server oor te plaas. Die nuwe adres sal wees
http://www.jaracal.co/index.php totdat ons weer jaracal.com na die nuwe server kon oorplaas wat so 2 weke blykbaar sal vat. Daar sal 'n redirect op jaracal.com wees na die nuwe website maar jy sal elke keer weer moet inlog as jy jaracal.com ge"bookmark" het.
Ek gaan die post funksie enige van 08h30 "disable" maar sal julle kan lees. Dit is om nie posts te verloor nie en dat alle posts oorgedra sal word.
Die PM funksie is reeds disable om my toe te laat om al die PM's tot nou oor te dra
Dankie
Heinrich
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Mon Mar 11, 2013 7:53 pm
by Marc
Dankie Oom, hou duim vas alles loop Mooi
Sien julle aan die ander Kant whoohooo
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Mon Mar 11, 2013 7:56 pm
by Frederik
Dankie vir al die harde werk en hoop die nuwe server werk soos 'n bom !
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Mon Mar 11, 2013 9:36 pm
by jaracal
Die forum gaan vir 'n ruk af wees om die back-up te maak wat oorgeskuif gaan word.
Groete
Heinrich
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 9:59 am
by Geno
Dankie Oom Hein, julle moeite word waardeer!
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 10:01 am
by jaracal
Ons is nou op die nuwe server en hoop ek dat ek die meeste stellings reg het. Die attachments kan per PM en per post direk op die forum gelaai word.Dit mag wees dat daar nog hier en daar 'n foutjie kan deursluip so wees maar bietjie geduldig.
Groete
Heinrich
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 10:05 am
by Eugene
Geno wrote:Dankie Oom Hein, julle moeite word waardeer!
+1!
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 10:07 am
by DWB
I made it through alive!!!!!!!!
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 10:11 am
by Marc
Dankie Oom Hein
As ek dan reg vertsaan is hierdie dan nou onse nuwe adres
Weereens dankie
Mooi loop
Marc
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 10:17 am
by jaracal
Hallo Marc
Yip, dit sal ons nuwe adres wees totdat ons jaracal.com domain na die nuwe server kan oordra.
Ek sien van die avatars is weer weg en so ook die smilies.
Gee net bietjie kans hopelik kan ek dit deur die dag regstel.
Die wat wys is op photo-bucket of ekstern gelaai.
Sal met die tyd die goed regmaak.
Indien jy probleme ondervind laar my weet.
Groete
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 12:29 pm
by Marc
Alles loop mooi so vêr Oom, Avatars en smileys kan maar bietjie wag
Mooi loop
Marc
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 12:35 pm
by henried
Baie dankie.
Ek moet elke keer inlog, al "tick" ek dat hy my moet onthou,van PC en iPad.
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 12:52 pm
by Frederik
Die nuwe server loop met spoed van wit lig ek hou baie daarvan !
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 12:58 pm
by Nickvn
henried wrote:Baie dankie.
Ek moet elke keer inlog, al "tick" ek dat hy my moet onthou,van PC en iPad.
Hier by my ook.
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 12:59 pm
by Gerhard
Ek is ongelukkig geblock nou by die werk...
Sal maar na ure moet kom kuier
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 1:24 pm
by mariusr
Moet ook elke keer in lock al click jy op die auto in lock??
Re: Skuif van forum na nuwe server
Posted: Tue Mar 12, 2013 1:39 pm
by Cz_apie
Ludwig wrote:Frederik wrote:Die nuwe server loop met spoed van wit lig ek hou baie daarvan !
Ja, ek sien dieselfde ding. Alles gebeur nou sommer baie mooi vinnig
van my kant af loop hy ook nou soos n 243 wat warm gelaai is