Page 1 of 1

Rossi .357 magnum lever gun

Posted: Sun Aug 22, 2010 4:43 pm
by Freddie101
Almal
Is hier dalk iemand op die forum wat bogenomde geweer het. Het die week gehoor my aansoek is goedgekeur vir so een.
Soek na patrone wat werk in so een veral vir selfverdediging en dan ook dalk herlaaidata.
Wil ook vir my een of ander visierstelsel vir maklik skiet ook indie nag opsit.(laser, of iets dergeliks)
Groete Freddie

Re: Rossi .357 magnum lever gun

Posted: Sun Aug 22, 2010 5:52 pm
by Hein M.
Freddie,

Ek het 'n baie oulike artikel in 'n ou Magnum oor daardie geweer in 357 Mag.  Pm. my met 'n faksnr.  as ek dit vir jou moet laat kry.

Groetnis!

Hein M.

Re: Rossi .357 magnum lever gun

Posted: Sun Aug 22, 2010 8:32 pm
by bobby
freddie
from what i've heard is that the actions develope headspace problems if fed a steady diet of heavy loads .
cheers bobby

Re: Rossi .357 magnum lever gun

Posted: Mon Aug 23, 2010 10:27 pm
by theedge
.38 spes werk ook leker in hom.  Pel van my gebruik hom ook as sy bakie roer en ja baie lieflike roer.

Re: Rossi .357 magnum lever gun

Posted: Mon Aug 23, 2010 11:08 pm
by Francois Marais
Freddie

Waar wat Bobby se, pasop ma om hom heltyd fullhouse loads te skiet, die aksie raak gou los.

Mooi loop
Francois

Re: Rossi .357 magnum lever gun

Posted: Tue Aug 24, 2010 6:55 pm
by Freddie101
Francois en Bobby. Dankie . Sal in ag neem. Freddie

Re: Rossi .357 magnum lever gun

Posted: Tue Aug 24, 2010 8:04 pm
by Theo E
Freddie
i have a one it is an awsome little gun i have shot a number of warthog and impala with it it is also a great gun to teach a first time hunter with and have had a few kids shoot there first warthog or impala with it
and yes i think it could be a great self defence wepone

Theo