Page 1 of 1

Nuutste toevoeging jak beheer

Posted: Thu Aug 19, 2010 7:19 am
by Yalair
Na intense inteeling het ek hierdie oukie reggekry, sal julle op hoogte hou van hoe hy vorder en hoop ek hy sal anatole kan vervang, die groen mense is besig om hul ondersoek te doen vir goedkeuring.

Groete
;D

Image

Re: Nuutste toevoeging jak beheer

Posted: Thu Aug 19, 2010 12:02 pm
by CHRIS
Yalair

ek teel rooi doberman honde as jy dalk skakering wil verander of hare wil verminder ;D ;D

groete Chris

Re: Nuutste toevoeging jak beheer

Posted: Thu Aug 19, 2010 12:56 pm
by iceman1982
As jy minder hare in teel dan kry jy Comrade Julius?