Page 1 of 1
Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Thu Mar 07, 2013 9:34 am
by FHM
Moet se...daai Raging Bull laat my dink en jeuk waar ek nie moet jeuk nie...!
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Thu Mar 07, 2013 9:48 am
by andre007
Net jammer jy moet n akte tas he' om die rollie in te dra

Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Thu Mar 07, 2013 10:15 am
by Gregvzyl
Ek is nou nie juis 'n rewolwer mens nie, maar daai Raging Bull doen dit nou maar eenmaal vir my.
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Thu Mar 07, 2013 10:33 am
by SV MAD (Henk)
RAGING BULL!
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Thu Mar 07, 2013 11:05 am
by Chevvy SS
Miskien nie een van die 2 nie, maar ek het een hiervan gehad....
http://www.uberti.com/firearms/images/1 ... eel_lg.jpg
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Thu Mar 07, 2013 11:18 am
by cassie_calvinia
my alltime is maar die Peacemaker
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Thu Mar 07, 2013 11:25 am
by Lourens Potgieter
Daai RB is mooi!
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Thu Mar 07, 2013 12:22 pm
by smitjs
Die S&W sal jou ore van jou kop af blaas.
Gaan liewer vir die Bull
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Thu Mar 07, 2013 1:06 pm
by Armand Steenkamp
Vat maar eerder die S&W
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Fri Mar 08, 2013 9:54 am
by Dries Skiet
S&W is darem in n ander klas as Taurus, maar my Super Redhawk is nogsteeds hulle baas.
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Fri Mar 08, 2013 9:59 am
by Dries Skiet
FHM wrote:Moet se...daai Raging Bull laat my dink en jeuk waar ek nie moet jeuk nie...!
Francois! Jy het n probleem, kry hulp!!! Bietjie self beheersing man!!!!!!
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Fri Mar 08, 2013 10:25 am
by FHM
Dries Skiet wrote:FHM wrote:Moet se...daai Raging Bull laat my dink en jeuk waar ek nie moet jeuk nie...!
Francois! Jy het n probleem, kry hulp!!! Bietjie self beheersing man!!!!!!
Dankie vir die raad Dries - so ook gedoen - ek is besig om hulp te kry...

Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Fri Mar 08, 2013 10:41 am
by THOMAST
FHM, wat wil jy doen met hom?
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Fri Mar 08, 2013 11:16 am
by FHM
THOMAST wrote:FHM, wat wil jy doen met hom?
VV jag

Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Fri Mar 08, 2013 11:18 am
by Dries Skiet
Re: Watter een van die 2 rollies pluk jou hartsnare?
Posted: Mon May 27, 2013 4:37 pm
by jacojrdn
FHM
Ek stem saam dat die raging bull n baie mooi wapen is, maar jy kan die twee kaliber nie vergelyk nie. Ek het n .44 Ruger SBH
wat ek n Burris scope op gehad het, lieflike wapen, maar ek het n red dot sight op gesit nadat ek die S&W XVR aangeskaf het.
Die .44 mag is nou my kort afstand, vinnig skiet rewolwer. (225 gr (15 g) XPB-1,500 ft/s) (320 gr (21 g) WFNGC HC*-1,300 ft/s )
Die XVR is in n klas van sy eie, jy kan .45 long of 454 Casul skiet as jy nie die volle slaankrag nodig het nie, of jy kan (200-grain Cor-Bon Barnes X or Hornady SST -2,300 feet per second) gebruik vir langer afstande, ek het twee weke terug n Gemsbok op 165m omgedop met die Hornady. Jy kan ook (Cor-Bon 275-grain Barnes X load at 1,750 fps, a 325-grain Bonded Core Soft Point (BCSP) at 1,650 fps, and a 395 hard-cast FP load at 1,525) gebruik om groter diere mee te jag.
Die XVR met n 395Gr koeel is steeds vinniger as die .44 mag met n 225 Gr koeel.
Maaaar, soos smitjs se, hy is hard op die ore, jy kan nie n vol sterkte lading sonder oor beskermers skiet nie.
Omdat hulle so ver uit mekaar is kan jy maklik altee motiveer
Net my twee sent.