Nasionale kampioenskap toernooi - Bloemhof
Posted: Wed Mar 06, 2013 8:04 am
Vir die rowwe manne wat in Bloemhof bly...sien julle van more aand af by die grasdak, hehehe...dis weer tyd waar ons julle dorpie oorneem vir so bietjie meer as 'n week. probeer maar om geduldig te wees met die hengelaars, as julle ouens MOET boks, los maar die manne in blou uit....as julle hulle MOET maniere leer, los maar die rooikop kortgat uit...hy bloei maklik!! 