Blouwildebees te Nylstroom vir geweerjag gesoek
Posted: Tue Mar 05, 2013 9:02 am
More menere
Ek is in Nylstroom volgende week op verlof en het gewonder of ek daar naby dalk 'n ou ietsie vir die pot gaan kan skiet. Weet julle dalk van 'n plek waar ek sal kan gaan? Ek sal graag net vir oggend of middag wil gaan stap en kyk of ek iets gejag kan kry, dagjag m.a.w. Ek het reeds hierdie plek gesien, enige iemand al daar gewees van te vore? http://www.donkerpoortsafarikamp.co.za/
Julle hulp word soos altyd waardeer.
Johan