Page 1 of 1

Herlaai data

Posted: Wed Feb 27, 2013 12:31 pm
by faantjie
Kan iemand help met die regte hoeveelheid kruid (S335) vir 'n Impala 200 grein punt.
Ek gebruik 'n Browning 375 H x H met 'n 26 duim loop.
Enige hulp en advies sal waardeer word.
Groete,

Faantjie

Re: Herlaai data

Posted: Wed Feb 27, 2013 1:15 pm
by Gerhard
Faantjie,

Welkom hier by ons.

Gaan loer gerus hier onder Herlaai data.

http://jaracal.com/viewforum.php?f=105

Daar is reeds al n goeie klomp data vir die 375H&H op gesit.