Page 1 of 1

270 Motivering

Posted: Mon Feb 25, 2013 10:03 am
by JohannHorn
Dagse forum manne. Hoop julle het n uitstekende week wat voorle.
Ek het alweer hulp nodig asb , ek het n voorbeeld vir n 270 motivering dringend nodig, ekt een uit n boedel uit gekoop.
Sal julle hulp bitter baie wardeer!
Dankie
Johann

Re: 270 Motivering

Posted: Mon Feb 25, 2013 10:38 am
by Hardyman
More Johan,

Het jy reeds enige ander gewere?

Groete

Hardus

Re: 270 Motivering

Posted: Mon Feb 25, 2013 11:38 am
by JohannHorn
Hallo Hardus
Ekt reeds 4 op my naam en ander aansoeke is in, nou nog net die 270.
Dankie
Johann