Page 1 of 1

Klank:Buffel kalf wat gevang word

Posted: Thu Aug 12, 2010 7:49 am
by Vhembe
Hallo

Enige iemand wat dalk die klank van 'n buffelkalf in "distress" het of weet waar ek dit kan kry sal ek dit opreg waardeer

vhembe@lantic.net

Re: Klank:Buffel kalf wat gevang word

Posted: Thu Aug 12, 2010 8:19 am
by Mac
Just go to any cattle farmer when he is branding calves, exactly the same sound

Re: Klank:Buffel kalf wat gevang word

Posted: Sun Aug 15, 2010 6:47 pm
by jaracal
Vhembe doen navorsing op leeus ens, is daar dalk iemand wat 'n buffel of gewone kalf in distress het of ook 'n blou wildebees kalf klank wat ek weet werk.
Iemand op die forum behoort te kan help.
Dankie
Groete
Heinrich

Re: Klank:Buffel kalf wat gevang word

Posted: Sun Aug 15, 2010 6:57 pm
by Mac
Heinrich.

Foxpro het 'n paar kalf distress klanke, jy sal hulle net moet oorsit na MP3 as daar 'n ander roeper gebruik word. Ek het een gekry op my Fury, wat dan ook by Allan sal wees, julle werk mos saam, so copyright sal nie 'n probleem wees nie. Sal bietjie deur my CD's gaan, ek dink iewers le 'n wildebees kalf, sowel as eland kalf. sal eers oor 'n week of wat daar wees. Ken nie die oorsprong van die klanke nie, sal moet kyk.

Cheers.

Re: Klank:Buffel kalf wat gevang word

Posted: Mon Aug 16, 2010 2:55 am
by Louis102
Jaracal wrote: ...Iemand op die forum behoort te kan help...
Probeer bietjie Foxpro se White Tail Distress - Uitstekend!

Re: Klank:Buffel kalf wat gevang word

Posted: Sun Aug 22, 2010 10:36 pm
by Francois Marais
Vhembe

Het jou mail gestuur.

Mooi loop
Francois