Page 1 of 1

Nikko Stirling 3-9X42

Posted: Fri Feb 22, 2013 1:48 pm
by foxripper
Middag Manne,

Ek het hierdie scope vir n bargain (dink ek), vir R500 vanmiddag gekoop. Hy is nog splinternuut, in sy boks en nog geel toeklap lense (wat ek nie weet waarvoor nie) op.
Wil graag hoor wat jul te se het oor die outjie? Is nou wel nie een van die beste scopes seker nie maar hoe ondervind julle hom?
Wil die Leupold VX1 (3-9x40) op my 308 vervang met die outjie, sal dit n fout wees?

Groete,

Re: Nikko Stirling 3-9X42

Posted: Fri Feb 22, 2013 2:15 pm
by foxripper
of hou julle, julle comments vir julself .. :)

Re: Nikko Stirling 3-9X42

Posted: Fri Feb 22, 2013 2:32 pm
by FCLoretz
Fox,

Geduld, asb ;) ;) !!!

Ek het so rukkie terug na hulle gekyk, maar my glad nie beindruk nie.

Goeie prys gekry op die scope. maar koop nou maar 'n .22 dan sit jy daai Nikko op die .22. Hou jou leupolod op die .308

Re: Nikko Stirling 3-9X42

Posted: Fri Feb 22, 2013 2:36 pm
by Pitbull
Sal ook eerder die leupold op die 308 los, Nikko's het verbeter maar is nie 'n Leupold nie.

Re: Nikko Stirling 3-9X42

Posted: Fri Feb 22, 2013 2:56 pm
by VdWalt
Ma met het my geleer as ek nie iets goeds kan sĂȘ nie moet ek eerder stil bly.

Re: Nikko Stirling 3-9X42

Posted: Fri Feb 22, 2013 3:04 pm
by foxripper
So dan is dit ook nie so bargain after all nie.. ;)