Page 1 of 1
7mm Rem Mag
Posted: Fri Feb 22, 2013 12:21 pm
by Hilux01
Mnre
Hoop iemand kan help
Vriend van my n 7mm Rem mag gekoop
Ons kyk na Claw 190gr vir die bosveld en 130gr vir die vlaktes
Hy gebruik Remington doppe en CCi200 primers met S385
Die geweer het n 22" loop
Kan iemand dalk help met data en of miskien QL nodes, het ook vir DWB gevra om te loer
Hoor graag van julle
Re: 7mm Rem Mag
Posted: Fri Feb 22, 2013 12:30 pm
by DWB
Jy moet ophou om sulke volksvreemde koeels te gebruik man!
Die 7mm het so lekker verskeidenheid!
Meet die koeels se lengtes en laat weet of dit round nose op spitzers is.
Flat Base of Boat Tail
onthou, ons kan slegs naby kom en nie op die target nie!
Re: 7mm Rem Mag
Posted: Fri Feb 22, 2013 12:41 pm
by Hilux01
Naby sal al baie help
Ek gaan dat hy meet en details aanstuur
Hulle is almal flat base en spitzer
Re: 7mm Rem Mag
Posted: Fri Feb 22, 2013 2:39 pm
by tau
Self rond gespeel met verskillende koels. 150of 160gr Barnes werk orals en skiet alles plat.

Re: 7mm Rem Mag
Posted: Mon Mar 18, 2013 8:58 am
by Hilux01
Mnre
Ons kon die naweek toe my pel se 7mm Rem Mag toets op die skietbaan met daai 190gr Claw
Hy het n 1"groep op 100m met 3 rondtes geskiet op 56gr S385, met Rem doppe, CCI200 primers en die 190gr Claw koeels
Ek reken dit gaan goeie bosveld medisyne wees teen die gemiddelde 2450vt/sek wat die Chrony gelees het
Hy het begin met die 130gr maar die donker het ons gevang, sommer op minimum lading al 3000vt/sek gehaal, en ook so rondom 1"op 100m geskiet - dit gaan hy hou vir sy springbok jag daar naby Orania later die jaar
Henk
Re: 7mm Rem Mag
Posted: Mon Mar 18, 2013 5:03 pm
by tau
Lekker lekker. Ek het Saterdag self bietjie geoefen met myne. tot en met 300m skote op gongs is eintlik maklik, self vir 'n swak skut soos ek.