Page 1 of 1
howa .22-250
Posted: Thu Feb 21, 2013 9:32 pm
by kobuslandman
Goeie naand mense
Ek is opsoek na n Howa .22-250. As enige iemand van een weet,kan julle my asb laatweet.
Ek het al verskei winkels gebel dan se hulle die kaliber is nie in Suid Afrika beskikbaar nie, maar n vriend van my het een hier gekoop.
AO Sport se ook op hul webtuiste dat die .22-250 beskikbaar is
Laatweet my asb
Groete
Kobus
Re: howa .22-250
Posted: Thu Feb 21, 2013 9:41 pm
by vossie1
Kobus dit help nie jy bel die Spar of clicks nie die 22.250 is so algemeen soos moord in SA ,elke ander boer wat njak of rook at probleem het het een. Ek weet nie wie jy bel nie am hulle Praat kaf.

Re: howa .22-250
Posted: Thu Feb 21, 2013 9:44 pm
by NicoSmit
Probeer Camdix in Krugersdorp hulle het Howas op spesiale aanbod
Re: howa .22-250
Posted: Thu Feb 21, 2013 10:01 pm
by vossie1
Camdix is altyd n goeie roep,ek is mal oor hulle diens.
Re: howa .22-250
Posted: Fri Feb 22, 2013 6:43 am
by uitenwaj
Krugersdorp (het my 22-250 nou 2 weke terug daar gekoop.)
Camdix - 011 660 2398 \ 083 631 1376
Kaapstad
City Guns - 021 424 9030.
http://www.cityguns.co.za
City Guns in kaapstad het nou n groot special op die howa met die syntetiese kolf, as jy R4900 btw uitgesluit(btw ingesluit +-R5635) by hul spandeer op enige iets vir die geweer kan jy die howa koop vir R3999 btw uit gesluit(btw ingesluit +- R4600).
So koop 'n teleskoop en kry dan daai goeie prys vir die howa. Dis n winskoop van n leeftyd daai want dit kom op +-R10 250 neer en dit is wat van die plekke net vir die geweer vra.
Die syntetiese kolf is nie baie goed nie maar bestel n hout kolf van Boyds vir so +-R1800 "and bobs you uncle"
Stellenbosch
Safari&Outdoor - 086 111 4330
http://www.safariandoutdoor.co.za
Bloemfontein
Skietwinkel - 051 4443590 / 051 444 3591 / 082 557 5169
Gerrie Coetzee - 051 447 5302
Pretoria
VLT - 012 333 0170 \ 012 333 0173
ARMS - 012 347 1917
Zimbi - 012 349 1662
http://www.zimbibooks.com
Safari&Outdoor - 012 348 1687 \ 086 122 2269
http://www.safariandoutdoor.co.za/
Re: howa .22-250
Posted: Fri Feb 22, 2013 7:58 am
by kobuslandman
Baie dankie manne, ek gaan vandag bietjie werk maak hiervan
Groete