Page 1 of 1

Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Thu Feb 21, 2013 7:48 pm
by tafjak
Roepkursus in Brandvlei die 10- en 11de April

Kontak persoon: Neresa by nul ag 3 595 2ses99

Mooiloop

Re: Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Sat Feb 23, 2013 12:49 pm
by Jakkals205
Midag ek wil weet wat is die koste aanverbonde vir die kursus en wil weet is daar dalk nie nader kursuse nader aan upington in die noord kaap nie. ek is van kathu in die noord kaap dankie.

Re: Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Sat Feb 23, 2013 1:05 pm
by tafjak
Jakkals205

Die koste is R1500-00 per man wat die volgende insluit:
1. Demonstrasie van nagjag
2. Cd met roepklanke(22 klanke)
3. Die gewoontes, roetine en voor-en afkeure van jakkalse en katte.
4. Jy is vrygestel van enige verdere kursusgelde in die toekoms-jy kan weer dieselfde kursus bywoon sonder betaling.

Jy kan natuurlik 10persone bymekaar kry en ek bied die kursus aan waar jy verlang.

Mooiloop
o82 2nege5 3136

Re: Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Sat Feb 23, 2013 1:12 pm
by Jakkals205
Baie dankie sal terug kom na u toe

Re: Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Sat Feb 23, 2013 2:43 pm
by cassie_calvinia
oom
is die kursus nog redelik dieselfde as voorheen?

Re: Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Sun Feb 24, 2013 1:48 am
by tafjak
cassie

Ja, hier en daar verskil die vrae!

Mooiloop

Re: Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Sun Feb 24, 2013 11:50 am
by Louw15
Middag Oom

Wil net hoor oor slaap plek en etes en so aan hier is n paar manne
Wat baie belangstel.

Groete
W-L Jordaan

Re: Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Sun Feb 24, 2013 12:26 pm
by tafjak
Willem-Louw

Julle moet Neresa skakel, sy reel die kursus. Waar is die manne wat belangstel? Brandvlei is so entjie van Hofmeyr af.

Mooiloop

Re: Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Thu Mar 07, 2013 6:00 am
by Pieter
Ek stel voor dat die manne wat van vêr kom so gou as moontlik reëlings begin tref vir verblyf, die padwerkers het elke moonlike plek gehuur, my huis sovêr ek dit verstaan sal op daai oomblik leeg wees, sal met Neresa praat, sal plek hê vir 'n man of 3.

Groetnis

Re: Roepkursus Brandvlei 10- en 11de April 2013

Posted: Thu Mar 07, 2013 7:27 am
by Roger
tafjak wrote:Jakkals205

Die koste is R1500-00 per man wat die volgende insluit:
1. Demonstrasie van nagjag
2. Cd met roepklanke(22 klanke)
3. Die gewoontes, roetine en voor-en afkeure van jakkalse en katte.
4. Jy is vrygestel van enige verdere kursusgelde in die toekoms-jy kan weer dieselfde kursus bywoon sonder betaling.

Jy kan natuurlik 10persone bymekaar kry en ek bied die kursus aan waar jy verlang.

Mooiloop
o82 2nege5 3136
Stan Man (Frans) moet dit vir ons Welkom manne reel.

Roger!