Page 1 of 1

.375H&H CZ - 300gr Barnes TSX en S365

Posted: Thu Feb 21, 2013 10:44 am
by DamDuiker
Goeie dag Manne,

Ek kort so bietjie raad, ek het die bg. alreeds gekoop en gaan saterdag begin met die lading ontwikkeling kan enige van julle slim manne my help met Min en Max lading en Node spoed waar toe ek moet werk?

Re: .375H&H CZ - 300gr Barnes TSX en S365

Posted: Thu Feb 21, 2013 10:49 am
by DWB
Loop Lengte
Dop H20 Volume
Koeel wat jy gaan gebruik

Ek het netnou op die ander topic bietjie inligting opgesit

Re: .375H&H CZ - 300gr Barnes TSX en S365

Posted: Thu Feb 21, 2013 11:05 am
by DamDuiker
Deon,

ek het gesien jy het die inligting elders geplaas, soos ek se ek het nog nie begin laai nie so die H2O het ek nog nie en die geweer het n 25duim loop volgens CZ en n 1:12 twist,