Page 1 of 1

Varke

Posted: Wed Feb 20, 2013 3:47 pm
by Frikkiedbr
Sjoe is die waar of is dit gephotoshop?

Image

Re: Varke

Posted: Wed Feb 20, 2013 4:44 pm
by BLOK
Vir my lyk hulle nogals eg, ek wonder net wil vir my lyk of ek die ou in die wit hemp herken. ;) Kom ons kyk wat se die manne soos water forum lid lyk hy. 8) :o :o

Re: Varke

Posted: Wed Feb 20, 2013 5:47 pm
by Dawid
So vinnig kyk lyk dit nes Geno toe hy nog jonk en mooi was.

Re: Varke

Posted: Wed Feb 20, 2013 6:52 pm
by Scalla
Daardie is standaard toerusting...

Re: Varke

Posted: Thu Feb 21, 2013 7:25 am
by Frikkiedbr
Dankie Scalla, dit is interessant.

Re: Varke

Posted: Thu Feb 21, 2013 8:11 am
by Pitbull
Daai is reg barkvallas, het ook so een beer wat saam met die bosvarke loop vir beter en rooier vleis en minder vet.

Re: Varke

Posted: Thu Feb 21, 2013 8:23 am
by Dawid
Daai is gereedskap so reg van sy pappa af....My Kanhym is ook so pragtig toegerus en sy produksie is uitstekend

Groetnis