Page 1 of 1

.22 Motivering

Posted: Wed Feb 20, 2013 9:54 am
by JohannHorn
Goeie dagse manne.
Het een van julle nie dalk vir my n voorbeeld van n .22 motivering nie, groot asb?
Groete
Johann

Re: .22 Motivering

Posted: Wed Feb 20, 2013 10:04 am
by FCLoretz
hi Johann,

loer hierso, op die eertse bladsy direk na die 22-250 motivering

Re: .22 Motivering

Posted: Wed Feb 20, 2013 10:31 am
by Johan Nel
Kyk hier en kontak die manne wat hulle hulp daar aangebied het;
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=94&t=10701#p145409

Groete,
JHN

Re: .22 Motivering

Posted: Wed Feb 20, 2013 9:00 pm
by JohannHorn
Duisend dankie vir julle hulp, ek het reg gekom. Aansoek is in, nou net duim vas hou!
Groete
Johann