Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ons bokke het nou hierdie snaakse vratte begin kry. Dit is nie Coryne Bacterium nie. Ons het dit al voorheen gehad en kon dit redelik maklik behandel. Hierdie vratte is dwarsdeur vratagtig en nie soos bogenoemde as jy hom sny so etterig en lyk soos vet nie. Die hele ding kom wel sulke vreeslike dik bloed uit.
Enige raad asb. Die foto wat so groot en bloederig lyk is een wat al oud is.
Douw
Ek laat die vratte bloei en smeer dan die verskillende vratte op mekaar.
Dit veroorsaak die vervaardiging van teenligaampies en na so 2weke is die diere skoon