Page 1 of 1
20 boor O/U vir my kinders
Posted: Tue Feb 19, 2013 9:42 am
by G-force
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Tue Feb 19, 2013 9:58 am
by Geno
Daai shotty is netjies maat! Sal moet reel vir duiwe op Settlers!
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Tue Feb 19, 2013 10:19 am
by DWB
Dis nie sleg geprys nie!
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Tue Feb 19, 2013 1:26 pm
by Marc
Jy met die inloop kluis, GAAN WEG !!!!
Oor die dubbel loop sal ek my bietjie meer beskaaf uiter. Dit lyk na 'n goeie koop op die oog af. Hoe beskikbaar is die 2OBr koeële en wat is die prys verskil tussen 12 Br

Het vind die kinder die trek lengte, is hy darem hanteerbaar

Laat weet bietjie hoe die man vaar, as julle hom bietjie gewerk het
Hy vertoon glad nie sleg nie, en Pappa kan met daai kort loop lekker tussen die mielies gaan varke kwaad maak

Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Tue Feb 19, 2013 1:49 pm
by G-force
Het gekoop teen R660/boks van 250.Entramarc in Jhb het redelik baie.Verskil is R10/boks.Hy pas my dogter van 11 jaar presies.Hy skiet heel lekker,laasnag in my baan sommer paar skote gegooi.Die kleintjie wil net lood gooi met hom!As ek hom skouer kyk ek bo-oor die sights.Moet werk daarvan mask om my kop te sak om te kan raak skiet.
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Tue Feb 19, 2013 2:30 pm
by Marc
Maar dan is hy perfek vir die kleiner lyfies, geniet hom

Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Tue Feb 19, 2013 2:32 pm
by Marc
Ek sien nie die LM in daai prentjie nie, hoop nie hy het verkoue gekry nie

Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 7:41 am
by obasch
20br is nie net vir kleiner lyfies nie. Dit staan gladnie terug vir 12br nie.
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 7:43 am
by G-force
Marc wrote:Ek sien nie die LM in daai prentjie nie, hoop nie hy het verkoue gekry nie

Het nie n LM nie net die Schmeisser M5.Kyk mooi

Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 7:44 am
by G-force
obasch wrote:20br is nie net vir kleiner lyfies nie. Dit staan gladnie terug vir 12br nie.
Dis so.Ek dink in n gewone full size wapen sal hy mooi loop.
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 7:44 am
by Geno
Gé, LM = Lapua Magnum.
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 7:49 am
by G-force
Geno wrote:Gé, LM = Lapua Magnum.
Ooo haha ok.Nee hy is by Numenor,hy word bietjie gekillie en getune.
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 10:29 am
by DWB
Wat is in die kous

Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 10:30 am
by DWB
Seker die Benelli of iets dergliks?
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 10:34 am
by G-force
Benelli is in my ander kluis,reg vir aksie as die pawpaw die fan strike.
Dis n Beretta Teknys Gold semi-auto vir klei duif skiet.
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 11:28 am
by DWB
Lekker man!
Re: 20 boor O/U vir my kinders
Posted: Wed Feb 20, 2013 2:46 pm
by Marc
G-force wrote:Geno wrote:Gé, LM = Lapua Magnum.
Ooo haha ok.Nee hy is by Numenor,hy word bietjie gekillie en getune.
Jy moet kom wys wat jy mee besig is, as hy terug kom huis toe

Mooi kluis daai
