.458 WM - Herlaai data
Posted: Mon Feb 18, 2013 3:20 pm
Vir al die experts!! Ek is baie nuut in herlaai goeters, praat "Afrikaans" met my asb. as daar enige ander vrae gevra word.
1. Ek is opsoek na herlaai data vir a .458 WM wapen. GS Customs gaan gebruik word in n 450gr FN soliede patroon. Wat is die beste lading om 2100 en meer fps te verkry? Moet ek van meer as een tipe kryt (duplex loads) gebruik maak of is een tipe genoeg? Hierdie wapen is n werkswapen en jag net Big 5.
2. ek is op soek na n "tool" om my crossbolts op die kolf vas te maak. Dis nog daai ou tipe skroewe met 2 gaatjies in - is daar n standaard tool? Ek ken net die boere manier met die skroewe draaier en 2 allen keys...