Page 1 of 1
375 ruger
Posted: Sun Feb 17, 2013 9:51 am
by Wouter Hugo
hallo ek het n howa 375 ruger ek speel bietjie rond met die load .Is daar iemand wat al sy ballistics soos wat se kryt julle gebruik en grein etc
Dankie
Re: 375 ruger
Posted: Sun Feb 17, 2013 3:00 pm
by Johan Nel
Hallo Wouter,
Gaan kyk onder die herlaai hoof. Daar is 'n hele paar besprekings oor .375 Ruger harlaai.
Groete,
JHN
Re: 375 ruger
Posted: Sun Feb 17, 2013 3:58 pm
by Wouter Hugo
dankie johan
Re: 375 ruger
Posted: Mon Feb 18, 2013 8:14 am
by Philip De Bruyn(MFWIC)
ek het die beste resultate gekry met
Barnes TSX 270gr
68 gr S335
PMP MAgnum Primers
TPL 84mm
2558 fps
Het n hele paar verskillende ladings probeer 5x per lading en die boonste kombinasie het die beste gewerk.het op 50m,100m,150m en 200m 3skote binne 1,5 duim gekry so ek is baie tevrede
Lekker dag
Re: 375 ruger
Posted: Wed Mar 20, 2013 12:08 pm
by Abanakwe Hunting
Hello ek jag nou al so 2 jaar met my 375 Ruger en is baie happy met hom die ladings wat ek gebruik is ek gebruik 270gr Impala 75gr S365. En dan gebruik ek 300gr Hornady SP interlock 70gr S365. Groep baie goed veral met die Impala punte.