Wil julle nie bietjie hier kom fotos plaas en vertel hoe julle tewerk gaan nie?
Asook in watter area julle dit doen?
Hier is nie vlakvarke nie, maar ek hoor graag.
Ek hou nou maar een maal daarvan om mieliediewe te klop

Moderator: Global Moderator
Daai skoen is maar vir sussie se klein vingers om by die sneller uit te kom is mos immers haar geweer.Pitbull wrote: En daai sneller skoen werk ook lekke.
Dit is mos wat ek bedoel,BLOK wrote:Daai skoen is maar vir sussie se klein vingers om by die sneller uit te kom is mos immers haar geweer.Pitbull wrote: En daai sneller skoen werk ook lekke.