Page 1 of 4
My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 11:27 am
by DWB
Manne,
Ek kan dit nou nie meer hou nie, my lus sleep al op die grond!
Ek wil nou 'n vlakvark gaan jag!
Nou!!!!!!
Dit moet nou winter word.
Ek skiet sommer weer 'n mak vark!!!!!!!!!!!!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 11:28 am
by Eugene
Ek gaan daai foto uitprint en Saterdag vol gate skiet !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 11:32 am
by DWB
Eugene, ja die outjie staan lanks 'n kafee in 'n 2ha kampie waar hulle hom brood voer...
Ek wou hom met alle mening gaan skiet en toe vind ek uit hoe klein sy kamp is

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 11:33 am
by DWB
O ja, en moenie die draad raak skiet nie!

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 11:34 am
by FHM
Deon ek weet presies hoe jy voel, dis onttrekkings simptome wat nou bitterlik erg begin raak!

Dis soos Saterdag op die strand rondloop in Swakop saam jou girl, om jou sover jy kan sien le dingetjies met eina nommertjies, en mamma het haar oge op jou boet!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 11:36 am
by DWB
Eish

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 12:11 pm
by molopohunter
FHM wrote:Deon ek weet presies hoe jy voel, dis onttrekkings simptome wat nou bitterlik erg begin raak!

Dis soos Saterdag op die strand rondloop in Swakop saam jou girl, om jou sover jy kan sien le dingetjies met eina nommertjies, en mamma het haar oge op jou boet!
Dit klink alte bekend...ek doen dit NOOIT!
Dis waar daai son brille met die donker lense inkom, en dra n keps, anders kan mammie jou oe sien.
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 12:13 pm
by Roger
Ek sou die foto edit en die draad uithaal. Dan skiet ek die mak outjie en voel nie heel temaal so sleg daaroor nie :-)
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 12:15 pm
by DWB
Hahahahaha, ek het ook nie geweet die kamp is so klein nie
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 12:29 pm
by BRNO (Pierre)
Is daar nie n bees op die dorp wat geskiet moet word nie?

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 12:30 pm
by DWB
dit was laas week.............
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 12:31 pm
by BLOK
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 12:32 pm
by BRNO (Pierre)
DWB wrote:dit was week.............
Ek het bosluiskoors, het nie beter nie, sorry!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 12:33 pm
by DWB
Sorry Pierre het soos my gat getik, het laas week een geskiet wat nie wou dood nie
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 12:37 pm
by FHM
Ja Blok, ek dink jy is die laaste hoenderhaan sonder gatvere wat vir my kan kraai daaroor...!
Molopohunter,
mamma raak nou slim, as ons strand toe gaan vergeet sy kamstig aanmekaar haar sonbrille in die Jeep en dan word my myne geleen sodra ons op die strand kom....dis n vuil triek se ek jou !!! Ek het haar op daai strand ontmoet en nou mag ek skielik nie meer sit en kyk na die plek waar ek haar ontmoet het nie...

Ek gaan van volgende naweek af n ekstra stel saam my dra, net vir ingeval..

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 1:34 pm
by vlakvark1
Deon hier is iets om jou nog MEER lus te maak

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 1:36 pm
by johnny
Klink maar hier is n klomp bang manne vir mamma , soos ek altyd vir mamma se , alles is op die menu , maar ek eet by die huis , maar sy moet lig loop want n take away so af en toe is baie lekker.
groetnis
Johnny
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 1:59 pm
by DWB
Schalk jou wetter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 2:02 pm
by FHM
DWB wrote:Schalk jou wetter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ja nee Schalk-man, dit was
ONETIES!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 2:39 pm
by vlakvark1
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 2:52 pm
by BRNO (Pierre)
Ek help graag n ander forum lid in die nood:

Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 2:53 pm
by DWB
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 2:54 pm
by Roger
oh nee . Ek ry sommer NOU plaas toe en skiet iets !!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 2:58 pm
by DWB
Roger, pasop as ek jou agterna moet sit!
Re: My lus sleep al op die grond!
Posted: Thu Feb 14, 2013 2:59 pm
by DWB
Is daai nie die mooiste vark wat julle al in jul lewens gesien het nie!?