Page 1 of 1

Klanke van Jaracal Vol 5

Posted: Wed Aug 04, 2010 4:43 pm
by iceman1982
Naand manne,
Het Jaracal Vol 5 , maar in die wag vir my foxpro het ek die kassie verloor. Ek het nog die cd. Kan iemand asseblief so gaaf wees om die track list vir my hier te post. Wil graag vir my n Track lys maak om op die Foxpro se remote te sit, maar ken nou die al die klanke nie.
Dankie so lank
Groete