Page 1 of 1
Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 04, 2010 7:57 am
by Geno
Ek het hierdie foto naby Stockpoort uit 'n boog skuiling uit geneem, die Gemsbok koei was lekker kwaad vir die varke wat saam lusern wou vreet.
Groete,
Eugene
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 04, 2010 8:05 am
by Robert
Eugene
Dit is 'n puik foto!!!!!!!!!
Daai koei is erg ontstelt, seker omdat sy dragtig is. Kyk net die spene onder die koei?
Jy mag maar 'n foto neem.
Robert
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 04, 2010 8:11 am
by Geno
Thanks Robert,
Ja sy was dragtig, maar dit was ook 'n droee jaar, dalk ook hoekom sy so kwaai geraak het.
Groete,
Eugene
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 04, 2010 11:02 am
by Raven
Geno,
Baie mooi foto
Raves
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 04, 2010 11:17 am
by Gerhard
Die astrante otterjasie het die kudu bul so gepla dat hy pad gegee het..

Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 04, 2010 1:08 pm
by Hein M.
Ja. Dit is hoe dit is. As hulle spene het, is hulle kwaai. Geld vir alle spesies
Hein M.
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 11, 2010 11:58 am
by KSV
Ek het eendag so 'n krom horing springbok ram gesien wat die gemsbokke so bietjie moeilikheid by die krip gegee het. Was nogal snaaks gewees om die petalje te aanskou, sou darem baie graag 'n video of fotos hiervan wou neem.
Hein
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 11, 2010 3:36 pm
by 243Songdaug
Jip, amper so snaaks soos die perdeby wat 'n varkskieter uit 'n kameeldoring boom verwilder het? Doer diep in die ou Kalahari.......
Ek kan myself net picture hoe dit moes lyk!
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 11, 2010 3:45 pm
by KSV
Amper dieselfde as om die grond bang te maak, sou ook dit graag op video wil sit
Hein
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 11, 2010 5:07 pm
by Pikkie
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 11, 2010 6:21 pm
by Monrique (SJ)
Daai willebees het seker nie geweet dat renosters die "bounchers" in die diere wereld is nie.
Groetnis
SJ
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Wed Aug 11, 2010 7:38 pm
by Robert
Daai wildebees lyk maar nie meer baie lus vir baklei nie
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Thu Aug 12, 2010 9:04 pm
by Christo
Lyk vir my hy het 'n groot hart. 1 BWB @ 4 renosters.
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Fri Aug 13, 2010 12:34 am
by theedge
Man dit is mooi foto
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Fri Aug 13, 2010 6:36 am
by NICO
Die man was seker redelik teleur gesteld gewees

Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Fri Aug 13, 2010 9:44 am
by Louis102
Wys jou net: "Die vere maak nie die vo?l nie!"
Re: Kwaai Gemsbok
Posted: Fri Aug 13, 2010 9:51 am
by namhunt
Hier is 'n windgat blouwildebees
There is a thin line between bravery and stupidity...
Hy het vinnig geleer hy is aan die verkeerde kant van die lyn.