Page 1 of 1

skaap halsbande

Posted: Sun Feb 10, 2013 5:47 pm
by johans
ek wil hoor wie van julle gebruik van die skaap halsbande wat vir jou n sms stuur as hulle gejaag word,weet daars paar van die produkte op die mark nou wil ek vergelyk

Re: skaap halsbande

Posted: Thu Mar 07, 2013 6:06 pm
by Jassie
Kannie glo dat daar geen terugvoer op die een was nie.

Is die manne dan almal dedicated jakjagters :D

Ek sal ook bietjie meer oor die apperaat wil uitvind.

Groete
JAS

Re: skaap halsbande

Posted: Fri Mar 08, 2013 10:39 am
by Wayne
You can phone Lyndon 072-7808192 or Peter 082-2619434, these are 2 good farmers in our area that are using the collar, maybe they can give you the info you are looking for.
Wayne