Page 1 of 1
Lohmann Hoenders te koop
Posted: Sat Feb 09, 2013 2:18 pm
by Fluffa
Ek wil graag verneem waar ek Lohmann hoenders kan koop, so tien van hulle. Ek is woonagtig in die noorde van Johannesburg.
Re: Lohmann Hoenders te koop
Posted: Sat Feb 09, 2013 8:46 pm
by PWV
Ken net bleshoenders!

Re: Lohmann Hoenders te koop
Posted: Sun Feb 10, 2013 8:39 am
by jaracal
Ek het so 'n Google search gedoen:
Bergvlei Chick, a division of Pioneer Foods (Pty) Ltd, is the supplier of quality Lohmann Brown and Lohmann Silver day-old chicks throughout South Africa.
http://www.bergvlei.co.za/bergvlei.htm
Groete
Re: Lohmann Hoenders te koop
Posted: Mon Feb 11, 2013 10:33 am
by Fluffa
Hi Jacaral,
Dankie vir die URL, ek het met Johan Williamson geskakel, hy sal volgende week in besending Lohmanns ontvang.
Groete
Fluffa