Page 1 of 1

Lang skote

Posted: Fri Jul 30, 2010 3:01 pm
by BLOK

Re: Lang skote

Posted: Wed Sep 22, 2010 3:23 pm
by JACQUES BOTHA
Manne en Maninne
Ek voel nog sterk oor die bymekaarkom van al die skieters en jagters en die forum manne....
Dan skiet ons so paar papier bokke ne jakkalse op die lang afstande..
Taffie en Cois weet wat is die 380 400 meter gooie. Heinrich weet self  mooi van die langer gooie.
Dan kan ons mos lekker speel en leer by die wyse manne van lang afstand gooi ding.  Ek dink dit sal lekker wees as ons die geskikte terrein kry en speelplek maak.
Van die stoele af van die RAAM af en van die bench af...
Sommer so staal ghong saamvat of 3 vir lekekr speel ....
Hoe lyk dit wie stel belang????
Danie Hoe evr kan ons gooi daar op Soutpan?

Groetnis
Jacques   

Re: Lang skote

Posted: Wed Sep 22, 2010 9:59 pm
by Ponkie
Oom JB

Ek dink dis 'n puik plan! Van al die skietbane waarop Suid Kaap Jagters al geskiet het hou ek die heel meeste van Riversdal se baan. (Seker omdat dit 'n militere baan is en mens die afstand kan skat ;D)

Sien uit daarna!

Ponkie

Re: Lang skote

Posted: Wed Sep 22, 2010 11:49 pm
by Danie Lombard .243
JB en ander.

As ons noord skiet skietwal toe is 500 meter moontlik. As ons wes skiet in die pan in kan ons sover skiet soos 'n koeel kan trek. 2000 tot 3000 meter. Wonder, hier sal seker iewers 'n ou wees wat so ver kan skiet ;D

Dit is 'n puik plan van jou JB, kom ons reel iets en maak 'n plan. Ons kan paar jakkies opsit en so 'n paar ghonge ook.
Laat my weet, ander manne is ook welkom om saam te praat en iets te reel.

Danie

Re: Lang skote

Posted: Thu Sep 23, 2010 8:15 am
by KSV
Daai klink te mooi ;D

Laat maar weet hoe die datums en plekke lyk.

Kathu het ook 'n lekker baan, is net so sentraal gelee nie.  Ek en Songdongelong sal ietsie kan reel as ons dit in Kathu wil doen.

Hein

Re: Lang skote

Posted: Thu Sep 23, 2010 8:39 am
by 243Songdaug
M?re Manne.

KSV is heeltemal reg - ons sal regstaan as daar so iets diekant toe gegooi word.  Ons het regtig 'n stunning baan - wat VRA om gebruik te word.

Ponkie sal hom smaak - ou milit?re baan met goedversorgde skietpunte (gras op  elke skietpunt vanaf 100m tot op 900m)

Groete.
Jaco

Re: Lang skote

Posted: Thu Sep 23, 2010 9:17 am
by Ponkie
Jaco

Ek weet nou nie meer van die gras so mooi nie....! ;D

Ponkie

Re: Lang skote

Posted: Thu Sep 23, 2010 1:56 pm
by JACQUES BOTHA
danie243
Kom ons reel die skiet vir na Aliwal so in November baie vroeg..
Jy kan al die Probleemsier skietklub lede in Bloem nooi..
Caller Boeda Cassie en daai bende...Hulle oefen op daai teikens en kan help baan bou... en trokkies bring en RAAM of twee lag lag lag
Dan is Bloem is daar self n paar manne en maninne wat ek weet sal kom ,Clarence kan sommer sy silincers wys terwyl hy skiet...
En oomHennie Gansie kan ook  kom en sy kolwe wys en hy self gooi nog heel bo gemiddeld vir sy amper 70 jare jonk.
By die KO-op kan DASSIE bykom met sy span manne van die de brug distrik
En dan die UITNODIGING AAN AL DIE ANDER LEDE OM TE KOM LOER EN skiet.
ons KAN dalk so spannetjie manne KATHU toe trek vir n Saterdag of hoe?
KOM ONS REEL vir NOVEMBER as dit moontlik is?
Groetnis
Jacques

Re: Lang skote

Posted: Thu Sep 23, 2010 1:59 pm
by KSV
Hier kom 'n ding!  ;D

Re: Lang skote

Posted: Thu Sep 23, 2010 2:32 pm
by mossie
n Baie lekker ding!!!!!!
MOSSIE

Re: Lang skote

Posted: Thu Sep 23, 2010 5:10 pm
by boeta
Frans

Hoe klink daai vi jou,praat met my dalk kan ons n plan maak.

Boeta

Re: Lang skote

Posted: Thu Sep 23, 2010 8:22 pm
by Foxhound
JB

ek sal bikki die week wat kom by Terminator n draai maak en hoor van die storie, maar dit klink vir my na n blink gedagte; was bikki buite aksie die week, het bikki n blaaskans gevat by Margate....... Maar die week wat kom gaan die snyers en my Fx 3 saam die krippel 250 weer hard werk!!!!

Dink n ou soos oom Gans sal die skiet baie geniet so saam die manne

Hoop ons kan die bal aan die rol kry dan kan ons dit n baie lekker afere maak,dalk n nagskiet of so maak????

Maar nou ja,ekt so 3 of 4 manne wat verseker saam my sal kom, jullemoet ons net op hoogte hou van sake asb, Rudi 9mm moet sommer n span van Dewetsdorp se kant ook saambring, glo hulle sal dit mee-maak!

Maar hou ons asb op hoogte

Groete
Dassie

Re: Lang skote

Posted: Sat Sep 25, 2010 1:03 pm
by Danie Lombard .243
Ons Sandvelders hou juis in November ons jaarlikse nag skiet. Sal met JB en Terri praat en dan bou ons so saam-saam 'n lekker skiet, 'n nag skiet komp op jakkie en bok teikens.