Page 1 of 1
Flyfishing - Family Fun
Posted: Thu Feb 07, 2013 7:25 am
by jaracal
Ek het dit reggekry om my vrou ook hierby in te sleep.

Sy geniet dit so dat ek nou 'n verskoning het om nog so 'n paar nuwe toerustingtjies by te koop as daar so 'n ou spaargeldjie is. My seun (13) het ook vir die eerste keer saamgegaan en het self 'n paar mooi kleinbek geles gevang.

Marietjie se eerste. Nogal lekker getrek op die 5wt

sommer 'n lekker grote

Weer vas

George se eerste

Op sy eie gecast, gefight en geland
Heinrich
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Thu Feb 07, 2013 7:35 am
by Gerhard
Awesome om dit met die gesin te kan deel!!!
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Thu Feb 07, 2013 7:46 am
by Carl
Lekker Hein dit is ekstra spesiaal. Marietjie se vis is baie mooi, gelukkig om met so een af te skop.
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Thu Feb 07, 2013 7:49 am
by henried
Te lekker.
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Thu Feb 07, 2013 7:55 am
by Geno
Oom Hein,
Dis regtig mooi visse daai! Baie baie geluk!
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Thu Feb 07, 2013 8:02 am
by FCLoretz
Mooi Visse Hein.
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Thu Feb 07, 2013 1:12 pm
by Frederik
Sit ek nou en lekker dikbek raak hier op kantoor van lus raak mooi gedoen aan die hele familie.
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Thu Feb 07, 2013 2:12 pm
by Dawie Malan
Baie geluk Hein
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Fri Feb 14, 2014 10:50 am
by Zack Benade
Hein
Waar is hierdie plekkie? Dis mooi foto's
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Fri Feb 14, 2014 12:45 pm
by Katefbessie
Sjoe daai is ''n mooi geel eene!!! waar was dit?
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Fri Feb 14, 2014 12:55 pm
by Frikkiedbr
Mooi gesonde vissies daai, dis lekker as almal deel in die plesier het.
Dankie oom Hein vir die deel
Re: Flyfishing - Family Fun
Posted: Sat Feb 15, 2014 8:28 am
by G-force
Baie netjies gedoen Oom H.Ek wil nie eers dit begin nie anders is daar nog iets wat ek elke naweek sal wil doen.