Page 1 of 1

Gesoek - Bees Skaal

Posted: Wed Feb 06, 2013 6:13 pm
by Gernie
Middag Manne

Ek is op soek na 'n goeie 2de handse bees skaal indien iemand van iets weet sal ek dit waardeer.

Gernie

Re: Gesoek - Bees Skaal

Posted: Thu Feb 07, 2013 11:35 am
by RUPERT
Hi Gernie
Bel my op 011 618 2554 ek is die verkoops bestuurder vir n firma genaamd Scalerite.Ek doen die weighbars wat gewoonlik onder n crusch in gaan of baie sit net n plaat op die bars.Ek kan die skaal/bars vir jou doen teen R4700.00 excl vat.