Page 1 of 1

Nog 'n jag!

Posted: Thu Jul 29, 2010 1:33 pm
by Superdup
Hello
Ek wil graag nog 'n jag inwerk vir Augustus of dalk September, verkieslik naby die kaap, so binne 4-5 ure se ry! wil graag gemsbok, blesbok gaan skiet, dit moet net 'n naweek jag wees, Vrydag aand ry skiet saterdag en sondag weer huistoe!

Kan iemand help dalk met 'n kontak nommer?