Page 1 of 1

Spuhr Teleskoop Ringe/Basis

Posted: Tue Feb 05, 2013 9:44 am
by Carl
Hierdie lyk na 'n baie goeie sisteem, net jammer die prys is bietjie rof. Maar inaggenome jy kry die waterpas ingesluit is dit seker nie sleg nie.
Image