Page 1 of 1

Dubbele threads oor dieselfde onderwerp

Posted: Tue Feb 05, 2013 8:14 am
by FCLoretz
More Hein,

Is dit moontlik om threads te kombineer as een of te delete, indien twee of meer lede dieselfde onderwerpe oopmaak?

Soos die 2 byvoorbeeld?

een deur Swys14 - http://jaracal.com/viewtopic.php?f=96&t=18408

en dan deur Henried - http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t= ... de+farmers

Re: Dubbele threads oor dieselfde onderwerp

Posted: Tue Feb 05, 2013 8:44 am
by BRNO (Pierre)
Dankie Frederik. Ek voel ook die ouens moet meer van die soek funksie gebruik maak.

Re: Dubbele threads oor dieselfde onderwerp

Posted: Thu Feb 07, 2013 5:32 pm
by vlakvark1