Page 1 of 1
Ver skiet, rerig ver.
Posted: Mon Feb 04, 2013 12:18 pm
by Hugo
http://m.youtube.com/#/watch?feature=yo ... ata_player
Ek weet nie of die al op was nie, maar dis redelik impressive.
Net om die vuur te laat lekker brand, wats die verskl hiersomtussen boog skiet op 20y en die 1000y skote?
Sien ins net die mooi skote? Hoeveel misskote is daar?
Vra maar net...
Re: Ver skiet, rerig ver.
Posted: Tue Feb 05, 2013 6:10 pm
by Pieter.308
Hugo,
Ek het die ding vandag gekyk, baie van daai skote lyk ook nie vir my asof hulle op die regte plek geplaas is of tref nie...Het ook by myself gedink ons sien net die wat mooi(er) tref en mooi vir die kamera en advertensie manne werk.
Dalk het iemand hier al so ding gebruik en kan hulle dalk vir ons meer info gee.
Re: Ver skiet, rerig ver.
Posted: Sat Feb 09, 2013 9:27 pm
by Johan22
Ja manne ek dink die Amerikanse skerpskuts sou hierdie tool baie goed kon gebruik ne. Nou nie meer 'n kuns om ver kill te maak nie ne, maar wat kos daai scope. Waar is Luwig hy moet dit vir hom kry vir daardie .284. Of rol ek nou bolle.
Johan22
Re: Ver skiet, rerig ver.
Posted: Sun Feb 10, 2013 8:31 am
by jaracal
Moet erken dit is vir my ook impressive. Hulle le^ baie keer nie vas soos wat ek sou verwag op sulke lang skote nie. Daai moet nogal 'n groot kaliber wees om 'n Eland en Blou wildebees so neer te sit.
Re: Ver skiet, rerig ver.
Posted: Sun Feb 10, 2013 11:49 am
by Johan22
Ja dit sal nog al 'n baie lekker speelding kan raak daardie scope en daardie springbok was baie goed