Page 1 of 1

skaap pryse

Posted: Sun Feb 03, 2013 4:09 pm
by bullseye
Middag manne
Ek het nou by die speenkalf topic geluister na die manne en wil nie hulle post hi-jack nie.
Wat sien julle of wat vermoet julle gaan die skaap pryse maak in die jaar .Hier in my omgewing moet jy bly wees as jy R20/ kg kry vir n lam.

Bullseye.

Re: skaap pryse

Posted: Sun Feb 03, 2013 6:20 pm
by cassie_calvinia
wolf wolf kom in!
dink ons prys is 43.5.
ek het nie veel hoop vir die kort termyn nie.

Re: skaap pryse

Posted: Sun Feb 03, 2013 6:38 pm
by savage(P Coetzer)
Die groot probleem wat die hele vleisbedryf pootjie is dat die verbruiker net nie meer kan byhou nie. Vleis en veral skaap vleis raak al hoe meer n luukse.
Hopenlik het mnr Gordham goeie nuus vir jan alleman as hy weer eendag oor die begroting praat.

Re: skaap pryse

Posted: Sun Feb 03, 2013 6:40 pm
by Wayne
Bullseye & Cassie, we are lucky to get R19.00 for store lambs and R43.00 for slaughter. I have 250 for sale now, average 36kg. Of the 250, 90 are ewe lambs. Now the question is, do I finish them off or try and sell live. Maize price is down a bit so that brings feed price down, but what is the lamb price going to be in 2 - 3 wks time?
Wayne

Re: skaap pryse

Posted: Sun Feb 03, 2013 6:41 pm
by savage(P Coetzer)
Wayne, if possible try to stretch them for the easter market.
Traditionally the prices should pick up a bit.

Re: skaap pryse

Posted: Sun Feb 03, 2013 6:46 pm
by cassie_calvinia
i cant see that there will be any improvement at all!
and beleve me, i hope im wrong.
but, i would hold the ewes a bit longer. ist a haertace to sold lambs at such a price. but what can u do?

ja die verbruiker hou nie by nie! hoekom? nie oor die 43 wat ons kry nie, maar die helse kommiesies van die middelman, en natuurlik winste. dit is mos nou nie moontlik nie, maar, as iemand kan, koop direk by die boer. beter prys, en jy sien wat jy kry.

Re: skaap pryse

Posted: Sun Feb 03, 2013 6:59 pm
by bullseye
Dankie manne ek wens ek kon die slagter se opinie ook hoor want dit is n helse verskil van boer na verbruiker se bord.
Wayn waar is jy gelee en wat wil jy vir jou ooilammers he en watter ras boer jy mee ?
Savage hoe bemark boere hul vee in jou area hier in my wereld het veilings half dood geloop, jy moet n agent soek om vee te bemark of jy moet die slagter ken.

Bullseye.

Re: skaap pryse

Posted: Sun Feb 03, 2013 7:04 pm
by cassie_calvinia
ek ken 'n man by griekwa stad. hy doen bitter baie moeite met my, en ek is 800km van hom af. hy stuur dadelik 'n vragmotor as ek gevra het.
ja, slagkostes is daar. maar, die slagter hou die 5de kwart terus vir slagkostes. 'n affal kos maklik R50. en dan die vel ook.
ek weet ons agrisa wou he hul moet die vleisprys saam met die graanpryse op die nuus wys. maar die groot retailers het vasgeskop...wat se dit vir jul?

Re: skaap pryse

Posted: Mon Feb 04, 2013 6:12 am
by Wayne
Bullseye, I am in the Queenstown area, Eastern Cape. The lambs are cross between SA mutton merino ( ram) and merino (ewe), very nice sheep. I farm with merinos, but because of stocking rates etc I have to do a cross with some of my flock to get better wgts for sale.
Savage, the problem is that they are already in a feed lot and growing well, to take them off food now and then start them again closer to Easter is a plan, but I do not think the prices are going to increase that much as many producers are going to have the same idea and the market might be full of lambs. What do you think?
Wayne

Re: skaap pryse

Posted: Mon Feb 04, 2013 7:04 am
by cassie_calvinia
i think u will spend more on feeding that u will get back if u wait for easter

Re: skaap pryse

Posted: Mon Feb 04, 2013 10:46 am
by WOLF
Manne ek is die week op R43-50 VIR A1-A3 en R18-50 vir dorperlam(stoor) en R20-00 vir wollammers(stoor)
Ek wil voorspel dat ons n gemiddeld van so ongeveer R43 tot R44 vir die jaar gaan loop.
Hoop dat my voorspelling verkeerd is.
Groete
WOLF

Re: skaap pryse

Posted: Mon Feb 04, 2013 1:35 pm
by tokjak
WOLF wrote:Manne ek is die week op R43-50 VIR A1-A3 en R18-50 vir dorperlam(stoor) en R20-00 vir wollammers(stoor)
Ek wil voorspel dat ons n gemiddeld van so ongeveer R43 tot R44 vir die jaar gaan loop.
Hoop dat my voorspelling verkeerd is.
Groete
WOLF
wolf ek het slag en stoorlammers in die mark .waar is jy ? het ook so 350 ou angoras as iemand belangstel[vir slag of dalk n man met lande ]

terloops , ek het al geleer . moenie wag nie . as die produk gereed is , verkoop hom !

Re: skaap pryse

Posted: Mon Feb 04, 2013 1:39 pm
by cassie_calvinia
tokjak
wolf(deon) is in calvinia. 0832619156

Re: skaap pryse

Posted: Mon Feb 04, 2013 3:07 pm
by WOLF
Tokjak
SMS asb jou kontaknommer na my by 083 261 9156
GROETE
WOLF

Re: skaap pryse

Posted: Mon Feb 04, 2013 6:55 pm
by Yalair
Peter Milton reken dat pryse wel gaan stabiliseer, moet se dat hy selde verkeerd is, onthou asb beplan indien moontlik so dat jy Jan - Feb met leeg krale sit en nie diere moet bemark nie, die verbruiker het nie geld nie en kom eers weer Maart reg.

Groete
Ben