Page 1 of 1

Bergskape (barbary sheep) gesoek!!!!!1

Posted: Sun Feb 03, 2013 3:03 pm
by Brock
Middag Manne

Ek is opseok na bergskape wat ek kan koop,as iemand dalks weet wa ek kan kry email my as slabbertdvz@hotmail.com

Baie Dankie

Re: Bergskape (barbary sheep) gesoek!!!!!1

Posted: Fri Mar 15, 2013 10:47 am
by Jacques Kotze
Brock

Iewers op die website is daar al manne wat navraag gedoen het hieroor, maar meer vir jagdoeleindes. Ek weet hulle kom voor in Carnarvon se wêreld en veral tussen Carnarvon en Vanwyksvlei in die koppies. MAK SKAPE... dis nou 'n ander een. Nog nie gehoor van ouens wat hulle het nie.