Adjustable objective teleskope
Posted: Sun Feb 03, 2013 9:41 am
Hi julle,
Ek het nog nooit 'n teleskoop met "AO" besit nie maar wil nou vir my 'n 24x aanskaf. Is dit nodig om steeds paralax verstellings te doen wanneer jou scope op 11x of kleiner vergroting gehou word? Ek wil nie sukkel met paralax verstellings in die jagveld wanneer nader as 200m geskiet word nie, maar gee nie om op die skietbaan nie.
Hein