Bontebokke gesoek (suiwer en DNA getoets)
Posted: Sat Feb 02, 2013 1:55 pm
Middag manne,
Ek is opsoek na so 10 tot 20 bontebokke (suiwer met DNA toets) om op ons plekkie in die Oos Kaap te sit.
Baie dankie.
nul agt drie 785 2857
Ek is opsoek na so 10 tot 20 bontebokke (suiwer met DNA toets) om op ons plekkie in die Oos Kaap te sit.
Baie dankie.
nul agt drie 785 2857