Page 1 of 1

Grappies in goeie smaak asb.

Posted: Tue Jul 27, 2010 11:24 am
by Louis102
Hiermee wil ek julle weereens herinner wat Jaracal by reeds verskeie geleenthede versoek het.

Alle grappies, taalgebruik, menings, foto's ens. wat vuil, onder die belt, beledigend, rassisties, Godslasterend ens. is, is nie welkom op hierdie forum nie.  Weerhou jou asb. daarvan om dit te plaas waaroor daar twyfel mag bestaan.  Die lede van hierdie Forum sluit vrouens, kinders en mense van verskillende herkomste in.  As elkeen sorg dat dit wat hy op die Forum plaas, goeie smaak openbaar, sal daar nie probleme wees nie.  As jy nie bereid is om by hierdie voorwaardes te hou nie, sal jy ook nie welkom op die Forum wees nie.

Indien enige ongewenste item geplaas word, rapporteer dit asb. aan die moderators.

Re: Grappies in goeie smaak asb.

Posted: Tue Jul 27, 2010 11:53 am
by Raven
Louis
Dankie dat jy dit weer opgebring het, ek dink dit is baie belangrik.
Ek sien een van die "reply grappies"  by een van Francois se posts is ook aangepas.

Dankie
Norton

Re: Grappies in goeie smaak asb.

Posted: Tue Jul 27, 2010 11:56 am
by Geno
Ek's bly jy't dit gesien Raves hehehe... ;D

Groete,
Eugene

Re: Grappies in goeie smaak asb.

Posted: Tue Jul 27, 2010 12:10 pm
by Raven
Geno,
Geen probleem ou maat  ;)
Raves

Re: Grappies in goeie smaak asb.

Posted: Thu Aug 11, 2011 10:21 pm
by henslin
Ditto !!!