Page 1 of 1

SA Jagter SAJWV KWAGGA TAK SKIET 2/2/2013

Posted: Thu Jan 31, 2013 11:19 am
by johnny
Menere

Vir die wat belangstel ons sal ons 2 de skiet vir die jaar hou te koedoeskloof skietbaan net buite Uitenhage.
Skiet begin om 0700 vir inskiet en 0800 vir eerste tabel wat Springbok teiken is , dan die Blouwildebees en daarna die vlakvark.Ons behoort teen 1300 klaar te wees en sal n vuurtjie aansteek en n koeldrankie drink.

Kom geniet die dag en kom maak seker jy is reg vir die jagseisoen.

Groetnis
Kwagga voorsitter
Johnny