CZ100 Sneller
Posted: Thu Jan 31, 2013 11:07 am
Goeie dag almal.
Ek het destyds uit "onkunde" n 9mm CZ100 gekoop. Die pistool dra baie lekker en skiet alle rondtes sonder probleme behalwe pmp. Dink hulle primers is te hard. Maar hy het n haglike sneller. Huidiglik is die pistool slegs vir selfverdediging en daarvoor is hy seker nie te sleg nie maar ek wil begin pins en dalk later 3 gun skiet. Weet iemand dalk van n wapensmid wat al iets met hulle kon uitrig? As die lisensies nie so sirkus was nie het ek lankal vir my n ander pistool aangeskaf maar ongelukkig is dit nie die geval nie.