Page 1 of 1
geweersmit phalaborwa
Posted: Wed Jan 30, 2013 6:25 am
by Chukudu
Goeie more manne en maninne, weet iemand van 'n goeie geweersmit in of om Phalaborwa wat geweerlope kan draad vir knaldempers? verkieslik iemand wat op hierdie staduim nie te besig is nie.
velen dank,
Brand
Re: geweersmit phalaborwa
Posted: Wed Jan 30, 2013 6:54 am
by Kallie404
Hello Chukudu,
Ek is self vd Phalaborwa area en is van geen persoon bewus nie. Ek het nou-die-dag ook n KD opgesit en dit is gedoen in Pietersburg/Polokwane. Gaan kyk by
www.lekanashooting.co.za en praat met Craig. Hy is baie behulpsaam.
Re: geweersmit phalaborwa
Posted: Thu Jan 31, 2013 10:51 pm
by Chukudu
Baie dankie kallie. Ek sal beslis gaan kyk.
Mooiloop