Page 1 of 1
How to level your scope
Posted: Sun Jul 25, 2010 8:26 pm
by Christo
Gaan kyk gerus hier. Ek is seker iemand hier op die forum kan vir ons die magnete kry of maak. Ek soek sommer die eerste een.
http://www.larrywillis.com/levelscope.html
Christo
Re: How to level your scope
Posted: Sun Jul 25, 2010 8:37 pm
by Christo
Re: How to level your scope
Posted: Mon Jul 26, 2010 9:49 pm
by Hein M.
Skitter artikel
Dankie Christo!
Hein M.
Re: How to level your scope
Posted: Tue Jul 27, 2010 6:46 am
by NICO
Christo
As n mens so na al die fein detail kyk dan kan n mens verstaan hoekom van ons so sukkel met ons gewere.

Dankie vir daai links dit het sommer baie gehelp
Nico