Page 1 of 5

Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Jan 28, 2013 11:32 am
by jaracal
Die forum is baie stadig en probeer ek die probleem uitsorteer. Ek sal vannaand die probleem heeltemal uitsorteer wanneer daar min ouens op die forum is. Wees asb geduldig
Groete
Heinrich

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Jan 28, 2013 1:56 pm
by Izak H
Dankie Heinrich

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Jan 28, 2013 4:00 pm
by FHM
Dankie Heinrich, dinge loop sommer glad mykant op ons werf al hier van 10:00 am vanoggend af ;)

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Jan 28, 2013 4:08 pm
by Herman Huyser
Dankie vir die update Heinrich.

FHM, weereens super skerp :)

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sun Feb 03, 2013 4:18 pm
by jaracal
Die forum sal weer vannaand na 7pm af wees vir tye. Ek is besig om te skaaf aan die forum.

Groete

Heinrich

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sun Feb 03, 2013 5:02 pm
by Silent Hunting
Heinrich,

Enige iets om van die "Errors" ontslae te reek. Dankie vir al jou tyd en aandag.

Henk

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 04, 2013 3:48 pm
by johnny
Heinrich

Hoekom kan ek net sekere fotos sien wat die ouens plaas? Ek kan ie die nuwe 5 skoot groepe sien nie, net van een persoon?

Jammer as ek stupid is mar wil weet hoe ek dit regmaak.

groetnis

Johnny

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 04, 2013 3:57 pm
by TOKELOS
Dis fine so, maak net GOU of ons sit vir Grumpy op jou passop!

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 04, 2013 4:18 pm
by Kalahari
Ek sien ook nie foto's nie, ........... niks foto's nie. Is daar iets wat ek kan doen of is daar ander mense wat ook nie foto's kan sien nie?

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 04, 2013 7:53 pm
by henslin
Naand Heinrich

Nou raak ek al hoe meer gestremd met die nuwe tegnologie. Word die hele webblad aangepas of het ek nou alles verloor ? Laaste wat ek van weet is dat daar opdaterings gedoen word. By my het die hele 'look' van die webblad verander, erg onvriendelik en geen fotos nie ?
Ek sal wag in spaning ! >:( >:( >:( >:(

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 04, 2013 8:03 pm
by jaracal
Hallo Henslin
Die voorkoms het verander maar die meeste goed is nou reg en die kode vir die fotos word per hand reggemaak. Indien jy probleme met 'n topic sien rapporteer dit aan my ek sal dit probeer regmaak.

Groete
Heinrich

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 04, 2013 8:31 pm
by Fish 2 Hunt
Hou baie van die nuwe voorkoms, goeie werk :)

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 04, 2013 10:13 pm
by ruger
Heinrich

Baie dankie hier by my is dit nou vinnig,maar ek sien nie almal se Avatars nie!

Groete Ruger

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 6:37 am
by Frederik
Probeer wat ek wil maar ek kry nie my avatar klein genoeg om op te laai nie.
Ek het hom die regte groote en hy is klein 27.5 kb maar hy wil nie kleiner nie kan iemand my dalk help ?
Ek sien die attachemnet nou wys hy nog groter in file size ???

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 6:52 am
by Armand Steenkamp
Fredrik,

Ek kry ook nie my avatar op nie. Kry om nie kleiner as 19 kb nie.

Groetnis

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 9:03 am
by jaracal
stuur die avatars na my e-pos adres hein at jaracal.com
Groete

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 9:10 am
by the kid
Ek kan nie fotos sien nie?

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 9:12 am
by Geno
the kid wrote:Ek kan nie fotos sien nie?
Dis omdat die ou forum die fotolink verander het en resize tags ingesit het. Elke ou moet sy post gaan edit en slegs die IMG tags inlos.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 9:17 am
by the kid
Dis omdat die ou forum die fotolink verander het en resize tags ingesit het. Elke ou moet sy post gaan edit en slegs die IMG tags inlos.[/quote]

??? ???

En nou in Afrikaans? :-[ :-[

Laat my dink aan daai ou Wimpy advertensie........ I love it when you speak foreign to me.... ;D ;D ;D

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 9:22 am
by Carl
Frederik wrote:Probeer wat ek wil maar ek kry nie my avatar klein genoeg om op te laai nie.
Ek het hom die regte groote en hy is klein 27.5 kb maar hy wil nie kleiner nie kan iemand my dalk help ?
Ek sien die attachemnet nou wys hy nog groter in file size ???
Frederik, by Edit your Avatar, onder die upload blok is daar ook 'n link blok -
Link off-site:
Enter the URL of the location containing the avatar image you wish to link to.
. Sit jou avatar in Photobucket of Google+ Photos album. Maak jou foto daar oop, regs klik daarop en selekteer copy image URL/link. Dan paste jy dit in die blokkie. Daar is dan geen beperkings op grote.
Dit sal so lyk:
https://lh5.googleusercontent.com/-wBIY ... 270703.JPG

Image

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 9:25 am
by FHM
the kid wrote:Dis omdat die ou forum die fotolink verander het en resize tags ingesit het. Elke ou moet sy post gaan edit en slegs die IMG tags inlos.
??? ???

En nou in Afrikaans? :-[ :-[

Laat my dink aan daai ou Wimpy advertensie........ I love it when you speak foreign to me.... ;D ;D ;D[/quote]


Hier verduidelik baas Heinrich dit http://jaracal.com/viewtopic.php?f=71&t=18380

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 9:30 am
by Geno
the kid wrote:Dis omdat die ou forum die fotolink verander het en resize tags ingesit het. Elke ou moet sy post gaan edit en slegs die IMG tags inlos.
??? ???

En nou in Afrikaans? :-[ :-[
[/quote]

Elke lid moet op sy eie topics en posts die inhoud verander.

Click op EDIT
Image

Die IMG code sal so lyk:
Image

Dié deel moet verander word:
Image

Na verandering moet hy só lyk:
Image

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 1:46 pm
by DawieKotze
Hoekom moet ek elke keer wat ek die forum besoek eers weer inlog? Die "Log me in automatically" ikon is gemerk en op my forum preferences ook so gemerk.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 3:28 pm
by Pitbull
Forum vir die Jagter
Forum vir die Jagter/Forum for the hunter

Skip to content

Advanced searchBoard index Change font sizeUser Control Panel (0 new messages) • View your posts FAQMembersLogout [ Pitbull ]View unanswered posts • View new posts• View unread posts • View active topicsMark forums readLast visit was: Tue Feb 05, 2013 10:33 am
It is currently Tue Feb 05, 2013 1:22 pm

Hi Mods,
Wil net laat weet, of net vra. Dit wil voorkom of die tyd van die forum nie ooreenstem met die tyd van die rekenaar of die tyd teen die muur. Die tyd is nou 15:26 en die tyd op die forum is 1:26.
Groete

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Feb 05, 2013 3:33 pm
by Pitbull
Hallo Oom Hein en mods,

Ek wil net ook byvoeg dat die forum se opgradering baie besonders is, dit lyk puik en dit is groot werk.
Groete,
Henno