Opsoek na jagplek in Oos-Kaap wat per KG vra
Posted: Fri Jan 25, 2013 8:43 pm
Weet iemand van jagplase in die Oos-Kaap wat per KG vra vir hulle wild.Maak nie saak watter tipe wild.Ek verkies net om per kg te betaal!
Dankie
Dankie
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/