Page 1 of 1
Rottweil Semi Auto Hael geweer
Posted: Fri Jan 25, 2013 11:55 am
by Johandj
Goeie more
Ek het 'n Rottweil Semi Auto Hael geweer ge erf.
Opsoek nameer inligting oor die wapen
Dankie
Johan
Re: Rottweil Semi Auto Hael geweer
Posted: Sat Jan 26, 2013 5:16 am
by FrancoisN
Johan ek weet nie na watse inligting jy soek nie maar dit is n lekker haelgeweer. Ek ken 3 manne met Rottweil haelgewere en al 3 het probleme met storings gehad. Die 1 wat die naaste aan my is(buurman) het ek gehelp dat hy nie meer stoor nie.
Maar ten spyte daarvan hou ek baie van die gewere.
Re: Rottweil Semi Auto Hael geweer
Posted: Sun Jan 27, 2013 10:26 am
by Johandj
Francois
Laat my asb weet wat die opsossing is vir die storing as ek dit ondervind da wwet ek hoe dit reg te stel
dankie
Johan