Page 1 of 1

Dalk n manier om probleemdiere uit te hou

Posted: Thu Jan 24, 2013 1:49 pm
by BLOK
Terwyl ek nou na n sisteem gesoek het om my honde binne te hou kom ek toe af op die maniere om probleemdiere buite te hou. Ek glo met tyd saam kan hulle seker ook die dinge gewoond raak maar wonder as mens hulle net om byvoorbeeld lam kampe kan gebruik vir nog n voorkomings hulpmiddel.

Weet nie die toestelle is nie te duur nie werk so om en by R900 een uit. Dalk daai een wat water spuit buite die kampe sit en die water vervang met n tipe peper sproei. Dink jakkals en rooikat se kind behoort vinnag so te leer bly weg



http://www.petprotect.co.za/07.Animal%20Deterrents.php

http://www.contech-inc.com/products/hom ... -deterrent