Page 1 of 1

Roep kursus Oos-Kaap

Posted: Wed Jan 23, 2013 3:24 pm
by Daneel
Dagse Manne.

Ek weet ek het op geslip met die laaste kursus in die Oos Kaap.
Ek kon ongelukig nie by die werk weg kom nie so ek het hom maar gemis en is baie spyt daaroor.
Nou die vragie, waneer sal daar weer een naby P.E se wereld wees?

Dankie
Daneel

Re: Roep kursus Oos-Kaap

Posted: Wed Jan 23, 2013 3:56 pm
by jaracal
Daneel
Kursusse word gewoonlik gehou soos wat die ouens belangstel. Indien jy 'n paar ouens kry sal iemand afkom om die kursus te hou.
Jy kan my of Taffie enige tyd skakel vir verdere inligting ens.
My nommer is 082 4944060
Taffie 082 295 3136

Groete

Heinrich