Page 1 of 1

SPYPOINT IR-10 Trailcam hulp asb!

Posted: Wed Jan 23, 2013 12:33 pm
by foxripper
Dagse aan almal,

Wie van julle het miskien so kamera? My Pa sukkel om die "Time Elapse" the disable, die kamera neem elke minuut n foto ipv met elke beweging.
Ek het nou nie so kamera voor my nie so ek kan hom nie oor die foon verduidelik hoe om dit af te sit nie. Kan jul miskien stap vir stap my help asb?
Die manual gee nie veel detail nie.

Groete

Re: SPYPOINT IR-10 Trailcam hulp asb!

Posted: Wed Jan 23, 2013 12:45 pm
by Wildjagter
Hallo Fox

Ek het nie n IR-10 nie, maar wel n IR6 (dink ek....hy in die veld...nie by my :))

Onderaan is uittreksel uit die IR-10 se user manual.

Soos ek verstaan met jy in Settings ingaan en dan weer Settings wat dan jou vat na verskillende opsies soos Time Start/Time Stop, Delay, Multi Shot ens.

Dis hier waar jy Delay moet gaan verander. Dit lyk of di kamera net tussen 1 en 30 min intervalle kan neem, so maksimum tyd wat hy nie kan neem nie is 30 min.

Hoop dit help


Delay: 
Select the time interval between two photos or videos. This
option prevents taking too many photos or videos.

Re: SPYPOINT IR-10 Trailcam hulp asb!

Posted: Wed Jan 23, 2013 12:55 pm
by henried
Ek kry net die 8 se manual : http://www.trailcampro.com/manuals/manual.ir8.pdf

Anders kan jy vir Redge by Archer Edge in Pta bel hulle bring die Spypoint ook in...

Re: SPYPOINT IR-10 Trailcam hulp asb!

Posted: Wed Jan 23, 2013 12:57 pm
by Wildjagter
http://www.spypoint.com/Images/photosPr ... _IR-10.pdf

Het hom onder Technical Supprot - User manuals - IR-10 gekry op hul site