Page 1 of 6
Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Wed Jan 23, 2013 12:19 pm
by Geno
Manne,
Taffie het ingestem om kursus aan te bied vir ons op bg. datum.
Die venue sal in PTA Oos wees. Verblyf sal kampgeriewe wees (Moontlik verniet).
Kostes: R1500.00 vir kursus, en kursusgangers sal self sorg vir kos en drinkgoed.
Kursusfooi sluit in:
CD met klanke en verduidelikings.
2x dae lesings, aangebied deur Meester Taffie Mulder.
Demonstrasies (Praktiese roepsessies)
Ek sal laat weet hoeveel kursusgangers geakommodeer kan word, waarna name opgesit kan word. (Voorkeur aan persone wat nognie kursus bygewoon het nie)
Groete,
Eugene
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Wed Jan 23, 2013 12:26 pm
by Hugov
Gaan die een beslis dop hou!
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Wed Jan 23, 2013 12:29 pm
by BRNO (Pierre)
My naam moet op!
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Wed Jan 23, 2013 2:24 pm
by Dawie Malan
Ek is in.
Groete
Dawie
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Wed Jan 23, 2013 3:29 pm
by Cobus(Cobb)
Eish Geno, ek sal maar my rande druk tot daai springbok se oë pop.....sit maar my naam op.
Cheers
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Thu Jan 24, 2013 11:10 pm
by johann
Manne julle sal nie spyt wees nie, oom Taffie het baie kennis en ondervinding in die bedryf.
Groete Johann
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Fri Jan 25, 2013 7:41 am
by Chrisjan
Hi Geno,
Is dit 'n inleiding tot roep of gevorderde kusus?
Groete
Chrisjan
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Fri Jan 25, 2013 7:54 am
by Geno
Chrisjan,
Dis 'n gevorderde kursus.
Groete,
Eugene
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Fri Jan 25, 2013 9:02 am
by G-force
Natuurlik weet jy dat ek daar gaan wees.Ek leer graag by Oom Taff.
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Fri Jan 25, 2013 11:14 am
by BRNO (Pierre)
Hoe sinvol sal dit dan wees as jy nog nooit eers n roeper vasgehou het nie, om die kursus van oom Taf by te woon?
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Fri Jan 25, 2013 11:38 am
by Dawie Malan
Pierre
Jy kan Geno se roeper vashou so dag voor die kursus!
Dawie
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Fri Jan 25, 2013 11:51 am
by BRNO (Pierre)
Dawie Malan wrote:
Pierre
Jy kan Geno se roeper vashou so dag voor die kursus!
Dawie
Dans ek gesort! Sien, die forum bly maar net n vriendelike plek

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Fri Jan 25, 2013 6:11 pm
by Kampies
Ek sal ook graag die kurses wil bywoon.
Dankie
Kampies
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Sun Jan 27, 2013 11:22 am
by De beer
Ek sal ook die studies bietjie wegskuif daai tyd en plek maak om te gaan
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Mon Feb 04, 2013 10:39 am
by Geno
BRNO .06 (Pierre) wrote:Hoe sinvol sal dit dan wees as jy nog nooit eers n roeper vasgehou het nie, om die kursus van oom Taf by te woon?
Pierre,
Oom Taffie bied die kursus so aan, dat enige ou daaruit kan leer. Maak nie saak wat jou ondervindingvlak is nie, die kursus SAL van jou 'n beter probleemdierjagter maak.
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Mon Feb 04, 2013 10:48 am
by Geno
Right manne.
Hier is die reëlings:
- Kursus kos R1500 per persoon. Manne kan 'n skoolgaande kind verniet saambring.
- Ons moet 15x betalende volwassenes wees om dit vir Taffie die moeite werd te maak. Daarna kan ons 10x manne vat wat reeds bygewoon het. Dus 25x volwassenes totaal.
- As jy reeds 'n kursus by Taffie bygewoon het, kos dit niks.
- Ons sal army tente verskaf vir slaapplek, of jy kan jou eie tent bring. Laat weet net op hierdie topic wat jou slaapplanne is.
- Deel van die kursusfooi gaan in ekstra huurtoilette, storte en handlangers wat die plek netjies hou in.
- Kos, drinkgoed is selfsorg. Ons sal kyk dat daar plek is om kos te maak, en sal sorg vir braaivleisvure.
- Meld aan Vrydag 1 Maart vanaf 17h00, Vertrek Sondag-middag.
Groete,
Eugene
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Mon Feb 04, 2013 10:52 am
by Geno
Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) BRNO .06 (Pierre)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie?)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Mon Feb 04, 2013 11:07 am
by prohunt
Hi Geno,
Hou my asb op jou lys. Ek sal ook Taffie ondersteun as daar plek is.
Groete
Johan
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Mon Feb 04, 2013 3:11 pm
by Michiel(MCR)
Sit my naam ook op aub.
Groete
Michiel
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Mon Feb 04, 2013 7:26 pm
by Chrisjan
Jipee...
Ek wil voor sit!
Groete
Chrisjan
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Tue Feb 05, 2013 7:31 am
by Geno
Naamlys van "Kursus Groentjies"
1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Hugov
3) BRNO .06 (Pierre)
4) Dawie Malan
5) Cobus(Cobb) (+Dewie?)
6) Kampies
7) De Beer
8 ) Prohunt
9) Michiel (MCR)
10) Chrisjan
11) Jan Tanne
12) Jan Tanne se pel
13) Jannie Schoevers??
Naamlys van "Kursus Veterane"
1) Geno
2) Blok??
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Tue Feb 05, 2013 8:56 am
by tafjak
Geens
Dankie vir die goeie reelings!
Pak solank my tasse!
Mooiloop
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Tue Feb 05, 2013 3:14 pm
by Geno
Oom Taf,
Kan Oom asb 'n paar van Corris se brackets ook saambring? Paar manne stel belang.
Groete,
Eugene
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Tue Feb 05, 2013 3:17 pm
by Eugene
Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013
Posted: Wed Feb 06, 2013 3:44 pm
by BRNO (Pierre)
Hi Geno en ander
Dit spyt mt, maar ek gaan ongelukkig moet onttrek. Ek het vanoggend in n onvoorsien uitgawe vagery, en gaan nie die kursus kan bybring nie.
Geniet dit, en sien julle volgende keer.