Page 1 of 1
Boer in Namibia
Posted: Tue Jan 22, 2013 2:09 pm
by jgnel
Ek wil graag weet of daar enige grond te huur of plase te koop is in die suide of noorde van Namibia? Dit is vir kleinvee en bees.
Email my gerus na
maureen2009@iway.na
Groete
Maureen
Re: Boer in Namibia
Posted: Tue Jan 22, 2013 2:36 pm
by FHM
Jy sal maar op die twee grootste plaaslike koerante se webwerwe moet gaan loer elke week
www.namibian.com.na
www.republikein.com.na
Sterkte!
Re: Boer in Namibia
Posted: Tue Jan 22, 2013 2:38 pm
by Eugene
Re: Boer in Namibia
Posted: Tue Jan 22, 2013 2:43 pm
by jgnel
Dankie Eugene, dit is al n beginpunt! Grond in Namibia is so skaars soos hoendertande.....
Re: Boer in Namibia
Posted: Tue Jan 22, 2013 2:46 pm
by FHM
jgnel wrote:
Dankie Eugene, dit is al n beginpunt! Grond in Namibia is so skaars soos hoendertande.....
Aikona - stem nie - hier waar ek in die woestyn sit is baaaaaaaaie grond, maar jy sal met Sandhaai, Volstruis, S/bok of G/bok moet boer

Re: Boer in Namibia
Posted: Tue Jan 22, 2013 2:48 pm
by jgnel
Ja en die waters is volop
